Problems with radiogenic dating Free toronto web sex chat sites


waar n vis na bewering in n landdier sou ontwikkel).

Vir hierdie beweerde tipe makro-evolusie om plaas te vind, word miljoene jare vereis. Hoewel wetenskaplikes die teorie van (biologiese) evolusie dus wil onderskei van ander vorme van beweerde evolusie, staan dit wel in n onlosmaaklike verband met konsepte soos kosmologiese en geologiese evolusie, juis omdat biologiese makro-evolusie miljoene jare vereis om te kan werk.

In sy eenvoudigste vorm word dit gedefinier as die verandering van inherente kenmerke van n populasie van organismes deur opeenvolgende generasies. Dit op sigself klink natuurlik heel onskuldig, want hierdie verskynsel van sogenaamde mikro-evolusie of te wel, spesiasie, word uiteraard ook deur skeppingswetenskaplikes erken, hulle noem dit net nie evolusie nie.

Die ander idee wat onder evolusioniste egter hiermee saam verstaan word, en dt is waarmee skeppingswetenskaplikes verskil (wat ek later in hierdie artikel in meer detail gaan bespreek), is dat hierdie verandering van inherente kenmerke ook verantwoordelik is vir bepaalde vorme van sogenaamde makro-evolusie, spesifiek waar nuwe spesies na bewering gevorm kan word wat aan n nuwe genus of n hor taksonomiese groep as spesie kan behoort (bv.

te s daar is net een teorie van evolusie en dit is biologiese evolusie) en daarom unieke inhoud aan hulle verstaan van evolusie verleen, weier hulle skynbaar om afstand te doen van die term evolusie.